Read Die Boere-Oorlog by Thomas Pakenham Free Online


Ebook Die Boere-Oorlog by Thomas Pakenham read! Book Title: Die Boere-Oorlog
The author of the book: Thomas Pakenham
Language: English
Format files: PDF
The size of the: 547 KB
Edition: Protea Book House
Date of issue: August 2003
ISBN: 1868420442
ISBN 13: 9781868420445

Read full description of the books Die Boere-Oorlog:

Thomas Pakenham het besluit om die verhaal van die laaste groot imperiale oorlog met behulp van eerstehandse en grootendeels ongepubliseerde berigte van tydgenote te vertel. Hy het die oorspronklike dokumente in die argiewe van Engeland gefynkam. Hy het daarin geslaag om die private geskrifte van die meeste van die belangrike deelnemers op te spoor, bv dié van Sir Redvers Buller, Opperbevelhebber van die Engelse magte in Suid-Afrika 1899. Hierdie briewe het lank onder ’n biljarttafel in Buller se huis in Devon bly lê. Uit die koffers vol papiere wat Lord Roberts versamel het, het hy belangrike materiaal opgediep. Hy het ’n massiewe geheime joernaal van die Britse militêre inligtingsdiens ontdek en op private briewe van die Minister van Oorlog en ander lede van die Britse Kabinet afgekom. Hierby het hy etlike honderde stelle briewe en dagboeke gevoeg van manne wat aan die oorlog deelgeneem het. Ten slotte het hy die herinneringe van meer as vyftig oorlewendes aan albei kante op band vasgelê. Die verhaal wat Pakenham uit hierdie geskiedkundige goudmyn opgebou het, is so aangrypend en leesbaar as ’n roman.

In Leon Rousseau se vertaling word hierdie meesterlike verhaal nou aan ’n nog wyer leserskring bekend gestel.

Read Ebooks by Thomas Pakenham



Read information about the author

Ebook Die Boere-Oorlog read Online! Thomas Francis Dermot Pakenham, 8th Earl of Longford, is known simply as Thomas Pakenham. He is an Anglo-Irish historian and arborist who has written several prize-winning books on the diverse subjects of Victorian and post-Victorian British history and trees. He is the son of Frank Pakenham, 7th Earl of Longford, a Labour minister and human rights campaigner, and Elizabeth Longford. The well known English historian Antonia Fraser is his sister.

After graduating from Belvedere College and Magdalen College, Oxford, in 1955, Thomas Pakenham traveled to Ethiopia, a trip which is described in his first book The Mountains of Rasselas. On returning to Britain, he worked on the editorial staff of the Times Educational Supplement and later for ,i>The Sunday Telegraph and The Observer. He divides his time between London and County Westmeath, Ireland, where he is the chairman of the Irish Tree Society and honorary custodian of Tullynally Castle.

Thomas Pakenham does not use his title and did not use his courtesy title before succeeding his father. However, he has not disclaimed his British titles under the Peerage Act 1963, and the Irish peerages cannot be disclaimed as they are not covered by the Act. He is unable to sit in the House of Lords as a hereditary peer as his father had, due to the House of Lords Act 1999 (though his father was created a life peer in addition to his hereditary title in order to be able to retain his seat).



Ebooks PDF Epub



Add a comment to Die Boere-Oorlog




Read EBOOK Die Boere-Oorlog by Thomas Pakenham Online free

Download PDF: die-boere-oorlog.pdf Die Boere-Oorlog PDF